Jabberwocky Variations
Home : Translations : Brabbelwoggel


Brabbelwoggel

[translator unknown]

Dis brillig en die glyme likkedis
Drool en drindel in die weib
Bibberkolies is die borogis
En die vniere rode sneib.

Pas op vir die Brabbelwog, my seun!
Sy tande byt, sy kloue gryp!
Pas op vir die Joepjoepvoël se dreun
En die wroedige Ribberknyp!'

Hy vat sy swerpe sabel vas
En soek die afgemankste ding--
By die Toemtoemboom met die ronde kwas
Gaan staan hy eers en dink.

Hy staan nog daar en drommeldroom
Toe kom die Vuuroog-Brabbelwog:
Hy swiep daar uit die warboelboom
En borbel boonop nog!

Een, twee! Een, twee! Die swerpe swaard
Vlym heen en weer dwarsdeur.
Hy gryp die kop vas aan die baard
En galuppel huistoe weer.

'Het jy die Brabbelwog verslaan?
Kom, dit moet ons vier.
O praglik dag! Hoerá! Hef aan!'
Hy gig-lag van plesier

Dis brillig en die glyme likkedis
Drool en drindel in die weib
Bibberkolies is die borogis
En die vniere rode sneib.


[Source unknown.]


< Prev  Next >
Home : Translations : Brabbelwoggel

Jabberwocky Variations   http://pobox.com/~keithlim/jabberwocky/   keithlim@pobox.com